Welcome to / Welkom by
Kinderendo
Dr Pieter Willem Breedt-Kriek Incorporated
A general paediatric service with a special interest in paediatric endocrinology.
‘n Algemene pediater met ‘n spesiale belangstelling in kinderendokrinologie.
About us / Meer oor ons
Dr Pieter Willem Breedt-Kriek (or “Pierre”) is a specialist paediatrician, with a special interest in paediatric endocrinology. Having had a personal journey with diabetes since childhood, he always approaches his patients with kindness, empathy, and respect.
Dr Breedt-Kriek grew up and completed high school in the Eastern Free State. He went on to study medicine at the University of the Free State, where he also engaged in research activities as a peer reviewer and was awarded the undergraduate research prize. He completed his internship at Tembisa Provincial Tertiary Hospital, in the East Rand, and returned to the Free State to do community service in Kroonstad at Boitumelo Regional Hospital.
Having a keen interest in paediatrics, Dr Breedt-Kriek worked as a medical officer at Nelson Mandela Children’s Hospital for 18 months. He then went on to specialise in paediatrics at the University of Pretoria.
Dr Pieter Willem Breedt-Kriek (of “Pierre”) is ‘n pediatriese spesialis met ‘n spesiale belangstelling in kinderendokrinologie. As gevolg van sy persoonlike gesondheidspad met diabetes, behandel hy altyd sy pasiënte met empatie, respek en sagmoedigheid.
Dr Breedt-Kriek het in die Oos-Vrystaat groodgeword en skoolgegaan. Hy het sy mediese graad by die Universiteit van die Vrystaat voltooi, waar hy ook as ‘n eweknie redakteur by ‘n wetenskaplike joernaal gedien het en die voorgraadse navorsingsprys beloon is. Hy het sy internskap by Tembisa Provinsiale Tersiëre Hospitaal, in die Oos-Rand, voltooi en daarna teruggekeer na die Vrystaat vir sy gemeenskapsdiensjaar by Boitumelo Streekshospitaal in Kroonstad.
Met sy passie vir pediatrie, het Dr Breedt-Kriek gedien as mediese offisier by Nelson Mandela Kinderhospitaal vir 18 maande. Hy het daarna gespesialiseer in pediatrie by die Universiteit van Pretoria.